BLINK BLINKER BLINKERBOOM Corinne Badenhorst

0 out of 5

R160.00

‘n Saam-speel-storie met ‘n blink plan

Sku: 9780639984278 Categories: Children, Paperback Tag:

Description

‘n Saam-speel-storie met ‘n blink plan

Die storie beoog om, ongeag konfliksituasies wat die lewe bring, beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuur.
Deur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter. Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal hê.

Written and illustrated by Corinne Badenhorst

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 30 × 20 × 1 cm
Sign up to our newsletter